Welkom

AHI Tygerberg Sakekamer is ‘n lid van die AHI. Die AHI is 'n multi-sektorale besigheidsorganisasie, gestig in 1942, wat aktief betrokke is in alle sektore van die ekonomie, behalwe primêre landbou. Die AHI is een van die vier groot kamerorganisasies in Suid-Afrika met lede uit die handel, nywerheid, mynwese, finansiële instellings en 'n verskeidenheid diensteorganisasies.
AHI Tygerberg Sakekamer is a member of the AHI.The AHI is a multi-sectoral business organisation, founded in 1942, which is actively involved in all sectors of the economy, except primary agriculture. The AHI one of four major chamber organisations in South Africa, with members representing trade, industry, mining, financial institutions and a variety of services organisations.



